Brekende Nuus
Afrikaans

SANParke deel foto’s van webkameras

Die foto’s is onder andere van ’n seekoei, olifant, skilpad en pikkewyne.

Van die foto's wat gedeel is. Foto's: SANParke
Van die foto's wat gedeel is. Foto's: SANParke

SANParke het onlangs foto’s gedeel wat in verskeie parke deur versteekte webkameras geneem is.

Die foto’s is onder andere van ’n seekoei, olifant, skilpad en pikkewyne.

Belangstellendes kan na hulle webblad gaan om die nuutste foto’s en video’s van die webkameras te bekyk.

Pikkewyne op Boulder’s Beach:

’n Skilpad by Satara:

’n Seekoei wat in die Olifantsrivier swem:

’n Olifant in een van SANParke se kampe:

Bronne: SANParke, Facebook