Brekende Nuus
Afrikaans

SAPD-bomeenheid deursoek vliegtuig op Kaapstad-lughawe

SAPD bomeenheid ontbied na Kaapstad-lughawe weens ‘sekuriteitsdreigement’

fotokrediet: Canva
SAPD bomeenheid ontbied na Kaapstad-lughawe weens ‘sekuriteitsdreigement’ fotokrediet: Canva

Lees ook: Man in hof op klag van moord na vrou se dood in beweerde Islamofobiese aanval

KAAPSTAD. – Die SAPD en ander agentskappe moes gisteraand ’n FlySafair-vliegtuig deursoek wat op pad was na OR Tambo van die Kaapstad Internasionale Lughawe na ’n moontlike veiligheidsbedreiging.

Die SAPD se bomeenheid is ontbied en die vliegtuig is ontruim.

Dit is onbekend wat die bedreiging was, maar dit is veroorsaak deur kommentaar van twee passasiers op die vliegtuig. Albei is in hegtenis geneem.

Bronne: IOL, The Citizen, Algoa FM

Lees ook: Man in hof op klag van moord na vrou se dood in beweerde Islamofobiese aanval