SAPD wen toekenning by Bloem-skou

Lees ook :

SAPD wen toekenning by Bloem-skou
SAPD wen toekenning by Bloem-skou fotokrediet: X

Lees ook: Petrolprys styg terwyl diesel daal

Die Vrystaatse polisie het vanjaar ’n goue toekenning by die Bloem-skou gewen.

Hulle het ’n goue toekenning vir die beste binne-uitstaller vir hulle stalletjie in die Cosmos-saal gewen.

Die K9-eenheid, openbare orde polisiëring, duikeenheid, asook die eenhede vir sosiale misdaadvoorkoming, gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe, forensiese dienste, die Valke (DPCI), tegnologiebestuursdienste, ongeluksbestryding en korporatiewe kommunikasie en skakeling was by die stalletjie.

Daar was 330 ander uitstallers.

Bronne: SAPD

Lees ook: Petrolprys styg terwyl diesel daal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief