Sasol vat hande met Tipped vir digitale fooitjies vir petroljoggies

Lees ook :

Sasol vat hande met Tipped vir digitale fooitjies vir petroljoggies
Sasol vat hande met Tipped vir digitale fooitjies vir petroljoggies fotokrediet: Canva

Lees ook: Maak klaar vir duurder brandstof in November

Sasol het met ‘n digitale stelsel, Tipped, saamgespan om kliënte in staat te stel om vir petroljoggies ‘n fooitjie te gee deur hulle slimfone te gebruik. Tipped is ‘n digitale betaalsisteem wat ‘n QR-kode en ‘n digitale beursie gebruik.

Die stelsel wil Sasol se toewyding aan uitstekende kliëntediens demonstreer en kliënte help om hulle dankbaarheid vir goeie diens te wys deur die petroljoggie te vergoed. Die gee van ‘n digitale fooitjie sal die hantering van kontant uitskakel en die joggie beheer oor sy eie geld gee.

Bronne: Sasol

Lees ook: Jhb-burgemeester wil met Kabelo Gwamanda vergader ná inhegtenisneming

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief