Ses insittendes verbrand onherkenbaar tydens gru-ongeluk

Lees ook :

OOS-KAAP. – Ses insittendes het onherkenbaar verbrand toe die bestuurder van ’n Duitse luukse sedan na bewering in ’n grensmuur op die hoek van Sutherland- en Blakewaystraat in Mthatha vasgery en in vlamme uitgebars het.

Ses insittendes verbrand

Weziwe Tikana-Gxothiwe, die LUR vir vervoer in die Oos-Kaap, doen ’n beroep op motoriste om te onthou dat hul lewens, dié van hul passasiers en selfs die lewens van mede-padgebruikers in hul hande is. Mense word versoek om beheer oor hul lewens te neem.

Ongelukke moet vermy word

“Sorg dat ons mekaar beskerm, want baie ongelukke wat op die paaie gebeur, is ongelukke wat vermy kon word en daarom doen ons ’n beroep op mense om sulke ongelukke te vermy en lewens te red.”

LEES OOK: Werknemers glo gyselaar gehou en geterroriseer na vermiste notaboek

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief