Brekende Nuus
Afrikaans

Ses vermis na vragskip in Marmara-see sink

Daar was ‘n noodsein van die skip af, maar owerhede het sedertdien kontak met die skip verloor.

Ses vermis na vragskip sink in Marmara-see

fotokrediet: Canva
Ses vermis na vragskip sink in Marmara-see fotokrediet: Canva

Lees ook: Vliegtuig moet omdraai na goggas op passasiers ‘reën’

ISTANBUL. – Ses bemanningslede van ‘n vragskip word vermis na die vragskip vandag in die Marmara-see naby Istanbul gesink het.

Die vragskip was glo op pad na Bursa toe dit gesink het. Daar was ‘n noodsein van die skip af, maar owerhede het daarna kontak met die skip verloor.

Die bemanningslede is glo Turkse burgers.

Bronne: IOL, Reuters, Deccan Herald

Lees ook: Vliegtuig moet omdraai na goggas op passasiers ‘reën’