Lees ook: Nigerië het 67 gevalle van a-pokke
’n 12-jarige seun is op 7 September oorlede nadat hy van ’n balkon op ’n passasierskip geval het. Die voorval het plaasgevind in die area van die skip waar verskeie restaurante en winkels geleë is.
Die identiteit van die seun is nog nie bekend gemaak nie, en dit bly onduidelik hoe hy van die balkon geval het.
Bronne: The Independent, PEOPLE, Evening Standard
Lees ook: Nigerië het 67 gevalle van a-pokke





