Seun van Afghanistan (13) kruip weg in vliegtuig se onderstel

Lees ook :

Seun van Afghanistan (13) kruip weg in vliegtuig se onderstel op pad van Kaboel na Delhi fotokrediet: X

INTERNASIONAAL. – ‘n Seun (13) van Afghanistan het Sondag vir ure in die onderstel van ‘n vliegtuig weggekruip wat van Kaboel na Delhi gevlieg het.

Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim

Owerhede het gesê die seun is gevind waar hy op die aanloopbaan rondgedwaal het nadat die vliegtuig geland het.

Hy is deur Indiese veiligheidspersoneel in aanhouding geneem en ondervra. Die seun het gesê hy het uit nuuskierigheid by die onderstel ingeklim nadat hy by die Kaboel-lughawe ingekom het.

Hy is op dieselfde vlug weer teruggestuur na Kaboel.

Bronne: BBC, India Today, News18

Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief