Siya en Rachel Kolisi se paaie skei

Lees ook :

Foto: Rachel Kolisi

Siya- en Rachel Kolisi het kort gelede aangekondig hulle gaan hulle huwelik beëindig.

Die Kolisi’s bevestig hulle gaan met respek uit mekaar en sal goeie vriende bly, wat saam hulle kinders sal versorg. Hulle sal ook steeds saam op die Kolisi-organisasie werk.

Hulle het die publiek vir liefde en ondersteuning bedank en gevra om hulle met die besluit te respekteer, terwyl hulle met hulle lewens aanbeweeg.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief