Skildery deur robot haal R6.5 miljoen

Lees ook :

Foto deur Timothy A. Clary van AFP.

ENGELAND – Die eerste kunswerk wat deur kunsmatige intelligensie geverf is, het vir R6 522 662 op ’n veiling verkoop.

Dit is ongeveer dieselfde prys waarvoor ’n Picasso by dieselfde veiling deur Christie’s, bekende Britse afslaers, verkoop is.

Dit het glo vir 43.5 keer meer verkoop as wat verwag was. 

Volgens The Vintage News is die nuwe eienaar ‘n anonieme bieër na ‘n stryd tussen drie telefoonbieërs, ‘n aanlyn-deelnemer in Frankryk en ’n man by die veiling.

Foto deur Timothy A. Clary van AFP.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief