Skool vra hulp om gesteelde skoolbus op te spoor

Lees ook :

Foto: Gekombineerde Skool Daniëlskuil

NOORD-KAAP. – Die Gekombineerde Skool Daniëlskuil se skoolbus is gesteel.

Die skool het in ‘n sosialemediaplasing gevra die publiek moet op die uitkyk wees vir die gesteelde bus . Dit is glo Saterdag in Gauteng opgemerk.

“Ons hartsliefie was nog laaste in Gauteng opgemerk die 20ste April 2024. Dis ‘n wit Hino 2016-model bus. Registrasienommer (CMW 708 NC)”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief