Skrywer Jilly Cooper (88) oorlede

Lees ook :

Skrywer Jilly Cooper (88) oorlede fotokrediet: X

VK. – Die bekende skrywer en joernalis, Dame Jilly Cooper, is gister in die ouderdom van 88 oorlede nadat sy geval het.

Lees ook: 20 mense in Australië in skietery beseer

Cooper, bekend vir ‘n verskeidenheid boeke insluitend Rivals en Riders, se kinders het haar dood bevestig en het gesê sy is onverwags dood ná ‘n val.

Cooper het vir sowat 50 jaar ‘n verskeidenheid boeke geskryf insluitend romanreekse wat verfilm is. In die Verenigde Koninkryk alleen het sy meer as 11 miljoen boeke verkoop. Nadat sy die eretoekennings OBE (Officer of the Order of the British Empire) en CBE (Commander of the Order of the British Empire) vir uitstaande bydraes tot die letterkunde en welsynwerk ontvang het, het sy in 2024 die eretitel Dame gekry.

Bronne: BBC, The Mirror, Metro

Lees ook: 20 mense in Australië in skietery beseer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief