Waarskuwing: Foto’s nie vir sensitiewe lesers nie.
WES-KAAP. – Rico Pentz, ‘n bekende slangvanger van Stellenbosch, is gister oorlede nadat ‘n Kaapse kobra hom Woensdag gepik het.
Medelye stroom op sosiale media in. Plasings van sy afsterwe is op onder andere Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control, Snakes of Southern Africa, Squirrel Rescue & Rehab, Pringle Bay Rewilding en Crime Fighters Helderberg Basin gedeel.
Hy was ook al voorheen deur ‘n pofadder gepik. (Foto’s ingesluit)





Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: