Lees ook: Julius Malema getuig in vuurwapensaak
Die slotargumente in Julius Malema en Adriaan Snyman se vuurwapensaak sal na verwagting vandag in die Oos Londen-streekhof gevoer word.
Malema en Snyman word aangekla van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, onwettige besit van ammunisie en die afvuur van ‘n vuurwapen naby ‘n skare.
Dit volg na Malema glo ‘n vuurwapen tydens die EFF se vyfde bestaansjaarviering in 2018 op Mdantsane afgevuur het.
CIC Julius Malema, East London Magistrate’s Court Appearance https://t.co/yBDVx9yexF
— Economic Freedom Fighters (@EFFSouthAfrica) December 9, 2024
Bronne: SABC, X, ECR
Lees ook: Julius Malema getuig in vuurwapensaak





