Só lyk beurtkragskedule vir die naweek

Lees ook :

Só lyk beurtkragskedule vir die naweek. Foto ter illustrasie: Canva

Die kragvoorsiener, Eskom, het Vrydagoggend die beurtkragskedule vir die naweek bekendgemaak.

Fase 2-beurtkrag sal vanaf Vrydagmiddag 16:00 tot die aand 20:00 geld. Daarna sal fase 3-beurtkrag tot Saterdagoggend 05:00 in werking tree.

Fase 2 sal dan tot 20:00 Saterdagaand voortduur en fase 3 tot Sondagoggend 05:00.

Eskom sal Sondagmiddag ’n nuwe beurtkragskedule bekendmaak.

Bron: Eskom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief