Soektog na liggame duur voort na grondstorting in Indië

Lees ook :

Soektog na liggame duur voort na grondstorting in Indië
Soektog na liggame duur voort na grondstorting in Indië fotokrediet: Canva

Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders

INDIЁ. – 196 mense is oorlede na verskeie grondstortings in Kerala, Indië die week.

Meer as 200 mense is nog vermis en 9 000 mense moes ontruim word. Die grondstortings het Dinsdagoggend 02:00 plaasgevind terwyl meeste mense geslaap het.

Reddingswerkers is steeds besig om mense se liggame te soek, maar swaar reën in die gebied maak dit moeilik.

Bronne: BBC, Fox News, New York Post

Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief