Soektog na liggame in Papoea Nieu-Guinee opgeskort

Lees ook :

Soektog na liggame opgeskort in Papoea Nieu-Guinee
Soektog na liggame opgeskort in Papoea Nieu-Guinee fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Soektog na oorlewendes in Papoea Nieu-Guinee beëindig

PAPOEA NIEU-GUINEE. – Die soektog na liggame na die grondstorting in Papoea Nieu-Guinee is amptelik opgeskort.

Minstens 2 200 mense is lewendig begrawe in die grondstorting. Net 11 liggame is gevind.

Die regering het die soektog opgeskort weens vrese oor nog grondverskuiwings in die gebied.

Dit is onbekend hoeveel mense in die ramp omgekom het.

Bronne: The New York Times, Dunyanews, NBC News

Lees ook: Soektog na oorlewendes in Papoea Nieu-Guinee beëindig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief