Soektog na vermiste MG370-vliegtuig uitgestel

Lees ook :

Soektog na vermiste MG370-vliegtuig uitgestel fotokrediet; X

MALEiSIЁ. – Die nuwe soektog na die vermiste MH370-vliegtuig is uitgestel tot later vanjaar.

Lees ook: Nuwe soektog vir vermiste vlug MH370 ngoedgekeur

Die minister van vervoer in Maleisië het gesê die Britse span se soektog na die vliegtuig, wat in 2014 verdwyn het, is eers opgeskort en sal later vanjaar voortgaan.

Volgens minister Anthony Loke is die soektog uitgestel omdat “dit nie nou die seisoen is nie”.

Die Boeing 777-vliegtuig het op 8 Maart 2014 verdwyn terwyl dit van Kuala Lumpur na Beijing op pad was. Daar was 239 mense op die vliegtuig.

Bronne: Daily Mail, Gulf News, CNA

Lees ook: Nuwe soektog vir vermiste vlug MH370 goedgekeur

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief