Daily lotto uitslae vir 3 April 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 15, 17, 23, 34, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,860 op Thursday 3 April 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 15, 17, 23, 34, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
WES-KAAP. – ‘n Vragmotor wat gevaarlike materiaal vervoer het, het vanoggend vroeg op die N2-hoofweg by die ingang van Knysna omgeslaan en aan die…
OOS-KAAP. – Thembelani Andries (31) is deur die Gqeberha-hooggeregshof tot 11 keer lewenslange tronkstraf vir elf aanklagtes van verkragting op ses seuns tussen 11…
HONGARYE. – Die regering van Hongarye het aangekondig dit gaan van die Internasionale Geregshof onttrek na Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, die land…
MALEiSIЁ. – Die nuwe soektog na die vermiste MH370-vliegtuig is uitgestel tot later vanjaar. Lees ook: Nuwe soektog vir vermiste vlug MH370 ngoedgekeur Die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms, erge reën en oorstromings geld vir die Noord-Kaap, Noord-Wes…
Sinopse: Nicci de Wee is op die spoor van ’n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word…
Donald Trump het ’n 30%-tarief op Suid-Afrikaanse invoere na Amerika ingestel. Hy het gesê: “’n Klomp slegte goed gebeur in Suid-Afrika. Ons stuur vir…
Gayton McKenzie het in ’n plasing op X vir John Steenhuisen gesê om sy bedanking in te dien. Die plasing was in reaksie op…
MIANMAR. – Die dodetal na die 7.7-Mianmar-aardbewing het tot 3 085 gestyg met soek-en-reddingspogings steeds onderweg. 341 mense is steeds vermis en 4 715…