Soldaat blaas Tesla buite Trump-hotel op

Lees ook :

Soldaat gebruik vuurwerk en brandstofhouer om Tesla buite Trump-hotel op te blaas fotokrediet: X

Lees ook: Amerikaanse oudsoldaat was verantwoordelik vir New Orleans-aanval

LAS VEGAS, VSA. – ‘n “Special Forces” Amerikaanse soldaat het op Nuwejaarsdag ‘n Tesla-voertuig gehuur en buite die Trump-hotel met vuurwerk en brandstof opgeblaas.

Matthew Alan Livelsberger (37) het hom voor die ontploffing doodgeskiet. Sy liggaam is in die Tesla gevind en vandag identifiseer.

Sewe mense is in die ontploffing beseer, maar niemand is ernstig nie. Dit is onbekend wat die motief vir die ontploffing was. Die polisie het gesê daar is geen verbintenis tussen die Las Vegas-voorval en die aanval in New Orleans nie.

Bronne: BBC, CBC, CNN

Lees ook: Amerikaanse oudsoldaat was verantwoordelik vir New Orleans-aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief