Sonvis van 600 kg terug in oseaan gehelp

Lees ook :

Foto's: The Table Bay hotel

WES-KAAP. – ‘n Sonvis wat ‘n allemintige 600 kg weeg en 1.66 m lank is, is Saterdag met die hulp van @aquariumfountadion se mariene span gehelp nadat dit nie self na die oseaan kon terugkeer nie.

Volgens ‘n sosialemediaplasing op The Table Bay Hotel se Facebook-blad is hulp met die redding van die massiewe vis ingeroep na dit in die droëdok van die ikoniese @vandawaterfront te lande gekom het.

Die vis kon nie weer op sy eie sy weg na die diepsee vind nie en is met deskundige hulp uit die droëdok gelig om na die oseaan te kan terugkeer.

“This particular sunfish was estimated to be just over half of its maximum adult size, showcasing the incredible growth potential of this species. And what better place to witness this diversity of marine life than from the luxurious @sun_thetablebay hotel, nestled in the heart of #capetown.”

Bron: The Table Bay Hotel Facebook-blad

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief