Sowat 12 dood in vliegtuigongeluk in Hondarus

Lees ook :

Sowat 12 dood na vliegtuigongeluk in Hondarus fotokrediet: X

HONDARUS. – Sowat 12 mense is Maandagaand dood in ’n vliegtuigongeluk langs die Karibiese kus in Honduras.

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Die vliegtuig het binne ’n minuut na dit op die eiland Roatán opgestyg het in die see geval. Vyf mense is gered, terwyl een steeds vermis word.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar die burgemeester van Roatán het gesê dit was waarskynlik nie die weer nie “want dit was normaal”.

Die oorsaak van die ongeluk sal ondersoek word.

Bronne: BBC, New York Post, USA Today

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief