Sowat 18 beseer toe Delta-vliegtuig omslaan met landing

Lees ook :

Sowat 18 beseer toe Delta-vliegtuig omslaan tydens landing fotokrediet: Skermgreep X

TORONTO. – Sowat 18 mense is beseer toe ’n vliegtuig van die Delta-lugredery tydens ’n landing by die Toronto Pearson-lughawe omgeslaan het.

Lees ook: Vlieëniers in Black Hawk-helikopter het moontlik gesukkel met kommunikasie voor ongeluk

Delta-vliegtuig 4819 was besig om te land toe dit ’n noodlanding moes maak en omgeslaan het. Al 80 mense wat op die vliegtuig was, is ontruim. 18 mense is in die ongeluk beseer, van wie drie kritiek.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend en word ondersoek.

Bronne: The Independent, NBC News, New York Times

Lees ook: Vlieëniers in Black Hawk-helikopter het moontlik gesukkel met kommunikasie voor ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief