Sowat 28 persone vermis na grondstorting in China

Lees ook :

Mense vermis na grondstorting in China fotokrediet: X

CHINA. – Een persoon is dood en sowat 28 is vermis na ’n grondstorting Saterdag in Sichaun, China.

Lees ook: 5.2-aardbewing tref naby Griekse eilande

Volgens Chinese owerhede is die grondstorting deur swaar reën en geologiese omstandighede veroorsaak.

Reddingswerkers gebruik hommeltuie om oorlewendes in ineengestorte geboue te soek. Sowat 360 mense is uit die gebied ontruim ná 10 huise en ’n fabrieksgebou deur die grondstorting begrawe is.

Voortdurende reën en nog grondstortings bemoeilik die reddingswerk.

Bronne: Newsweek, BBC, ABC News

Lees ook: 5.2-aardbewing tref naby Griekse eilande

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief