Sowat 30 gestrande walvisse in Nieu-Seeland gered

Lees ook :

Meer as 30 gestrande walvisse in Nieu-Seeland gered
Meer as 30 gestrande walvisse in Nieu-Seeland gered fotokrediet: X

Lees ook: Duitse vragvliegtuig stort in woonbuurt in Lithuanië neer

NIEU-SEELAND. – Honderde mense het gister sowat 30 gestrande loodswalvisse gered wat op die Ruakākā-strand uitgeswem het. Hulle is met die hulp van lakens terug in die water gehelp.

Vier van die walvisse is dood. Plaaslike Maori’s het ‘n kulturele seremonie vir die walvisse wat dood is, gehou. Vir die Maori’s is walvisse ‘n heilige kultuurskat.

Geeneen van die walvisse wat gered is, het weer op die strand uitgeswem nie.

Bronne: The Independent, ABC News, NPR

Lees ook: Duitse vragvliegtuig stort in woonbuurt in Lithuanië neer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief