Sowat 30 passasiers op Dreamliner beseer tydens turbulensie

Lees ook :

Sowat 30 passasiers op Dreamliner beseer tydens turbulensie
Sowat 30 passasiers op Dreamliner beseer tydens turbulensie fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig

BRASIL. – Sowat 30 passasiers is beseer toe ‘n Boeing 787-9 Dreamliner van Air Europe op pad van Madrid na Montevideo deur sterk turbulensie getref is.

Die vliegtuig moes ‘n noodlanding in Brasilië uitvoer na dit deur sterk turbulensie getref is. 23 passasiers is na ‘n hospitaal vir behandeling geneem. Die beseerde passasiers het beserings aan hulle koppe, rûe en gesigte opgedoen.

Hierdie voorval volg weke na ‘n vliegtuig van Singapore Airlines onder erge turbulensie oor Miyanmar deurgeloop het.

Bronne: BBC, Evening Standard, Daily Mail

Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief