Sowat 98 mense dood na nagklubdak ineenstort

Lees ook :

Sowat 98 mense dood na nagklub dak ineenstort in Dominikaanse Republiek fotokrediet: X

DOMINIKAANSE REPUBLIEK.  – Sowat 98 mense is dood en meer as 150 is beseer na die dak van ’n nagklub in Santa Domingo in die DominiKaanse Republiek ineengestort het.

Lees ook: 59 sterf na brand by ‘nagklub’ in Noord-Macedonië

Die dak van die nagklub het gister (Dinsdag) ineengestort tydens ’n konsert deur die sanger Rubby Pérez. Hy is ook in die tragedie dood.

Reddingswerkers is steeds op soek na vasgekeerde oorlewendes. Daar is kommer dat die dodetal kan styg.

Dit is onbekend hoekom die dak ineengestort het.

Bronne: BBC, Euronews, USA Today

Lees ook: 59 sterf na brand by ‘nagklub’ in Noord-Macedonië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief