Sowat nege mense dood en 2 000 ontruim na oorstromings in Botswana

Lees ook :

Sowat nege mense dood en 2 000 ontruim na oorstromings in Botswana fotokrediet: X

BOTSWANA. – Sowat nege mense is dood en sowat 2 000 is ontruim na oorstromings die week in Botswana. Die land is deur ‘n rekord hoë reënval getref.

Lees ook: Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings

Die minister vir die staatspresident het gesê al nege mense is dood aan verdrinking, ses van hulle was minderjariges.

Sowat 2 000 mense is ontruim en meer as 5 000 is deur die oorstromings geraak.

Bronne: All Africa, Africanews, Zimbabwe

Lees ook: Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief