Sowat ses mense dood in Mosambiek oor sikloon Jude

Lees ook :

Sowat ses mense dood in Mosambiek oor sikloon Jude fotokrediet: X

MOSAMBIEK. – Sowat ses mense is dood en 20 beseer na sikloon Jude die gebied Maandag getref het.

Lees ook: Ses siklone op dieselfde tyd in Suidelike Halfrond

Meer as 900 huise is in die sikloon vernietig en 9 500 mense se lewensomstandighede is deur die sikloon geraak.

Jude het tot ‘n tropiese storm verswak, maar volgens die Nasionale Instituut vir Rampbestuur kom erge reën, sterk winde en donderstorms steeds voor.

Jude is die derde sikloon wat Mosambiek in drie maande getref het.

Bronne: IOL, Free Malaysia Today, The International News

Lees ook: Ses siklone op dieselfde tyd in Suidelike Halfrond

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief