SpaceX loods na verwagting vandag sending om Nasa-ruimtevaarders te gaan haal

Lees ook :

SpaceX loods na verwagting vandag missie om NASA ruimtevaarders te gaan haal fotokrediet: X

SpaceX en Nasa gaan na verwagting vandag die sending loods om die gestrande Nasa– ruimtevaarders te gaan haal.

Lees ook: NASA besluit moontlik volgende week oor Boeing Starliner

Die eerste poging om te lanseer, is 44 minute voor opstyging gekanselleer oor probleme met die hidrouliese stelsel wat die vaartuig moet stabiliseer.

Vier ruimtevaarders sal na die Internasionale Ruimtestasie gestuur word om Butch Wilmore en Sunita Williams te vervang wat al van Junie 2024 daar vasgekeer is.

Bronne: The Express Tribune, CNN, Mint

Lees ook: NASA besluit moontlik volgende week oor Boeing Starliner

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief