Spesiale stemme vir verkiesing vandag en Dinsdag

Lees ook :

Foto: IEC

Spesiale stemme vir die nasionale en provinsiale verkiesing kan vandag en Dinsdag vanaf 09:00 tot 17:00 uitgebring word.

Die verkiesingskommissie sê die spesiale stemme kan by ‘n stemstasie of tuis gemaak word.

Indien jy vir ‘n spesiale stem aansoek gedoen het, maak seker van jou status deur www.elections.org.za te besoek, of jou ID nr. na 32810 te SMS (R1/SMS), 0800 11 8000 te bel of bloot op WhasApp “Hi” aan 0600 88 0000 te sê.

Onthou om jou identiteitsdokument saam met jou te neem wanneer jy gaan stem.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief