Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel

Lees ook :

Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel
Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Joe Biden onttrek uit presidensiële resies

Sbu Nkosi, die Springbokvleuel, het glo positief vir ‘n verbode middel getoets.

Nkosi, wat ‘n een jaar kontrak by die Cheetahs het, het nie aan Vrydag se wedstryd teen die Blou Bulle deelgeneem nie. Die Cheetahs het gesê hulle het hom van die wedstryd weens “persoonlike redes” onttrek.

‘n Beampte van die Cheetahs het gesê Nkosi het positief getoets vir ‘n “anaboliese steroïed” met sy A-toets.

Nkosi kan vir vier jaar van rugby verban word as sy B-toets ook positief terugkom.

Bronne: Planet Rugby, ECR, OFM

Lees ook: Joe Biden onttrek uit presidensiële resies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief