St. Albans- korrektiewe fasiliteit deursoek, beslagleggings gemaak

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – St. Albans- korrektiewe fasiliteit in Gqeberha is Maandag as deel van Korrektiewe Week 2024 deur wetstoepassingsowerhede deursoek en verskeie beslagleggings is gemaak.

Singabakho Nxumalo sê tydens die deursoeking van die Medium B-fasiliteit is verskeie smokkelgoedere en onwettige middels gekonfiskeer. Geld, 16 selfone en dagga is onder meer van die gevangenes weggeneem.

Lees die Departement van Korrektiewe Dienste se volledige verklaring hier onder:

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App