Stad Kaapstad bied verskeie betalingsopsies vir boetes

Lees ook :

Kaapse verkeersdienste bied verskeie betalingsopsies vir boetes fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Verskeie nuwe betalingsopsies vir boetes is danksy ‘n nuwe diensverskaffer beskikbaar vir Kapenaars wat verkeersboetes wil betaal.

Lees ook: Nóg ’n kouefront na die Wes-Kaap op pad

Volgens Stad Kaapstad se verkeersdiens het meer as 2.7 miljoen oortredings in die laaste jaar tot boetes gelei.

Boetes kan aanlyn betaal word, asook by die verkeerslisensie-toetssentrums, by munisipale kantore, by Game, Massmart, Makro, Pick n Pay, Boxer, Builder’s Warehouse en Jumbo.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Nóg ’n kouefront na die Wes-Kaap op pad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief