Brekende Nuus
Afrikaans

Stéhan Grobler uit op borg

Hy is vrygelaat op R150 000 borg met sekere voorwaardes.

Stephan Grobler uit op borg

fotokrediet: Canva
Stephan Grobler uit op borg fotokrediet: Canva

Lees ook: Voormalige hoof van Steinhoff-regsdepartement vandag in hof

PRETORIA. – Die voormalige maatskappysekretaris en hoof van die Steinhoff-regsdepartement is vrygelaat op borg.

Stephanus (Stéhan) Grobler was vandag in die hof op aanklagtes van bedrog, rampokkery en die oortreding van die wet op beheer van finansiële markte. Hy is vrygelaat op R150 000 borg met sekere voorwaardes.

Die saak is uitgestel tot 26 Junie 2024 wanneer hy in die Pretoriase gespesialiseerde misdaadhof sal verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Voormalige hoof van Steinhoff-regsdepartement vandag in hof