Steve en sy Janine vier tiende huweliksherdenking

Lees ook :

Steve Hofmeyr en Janine het onlangs hulle tiende huweliksherdeking gevier. Foto's: Hofmeyr se Facebook en Instagram-profiele

SUID-AFRIKA. – Die sanger Steve Hofmeyr het ’n Facebook-plasing gemaak waarin hy sy vrou, Janine, met hulle tiende huweliksherdenking gelukwens. Hulle is in Januarie 2014 getroud en het in 2017 ’n dogtertjie, Romy-lee, ryker geword.

Hofmeyr het sy vrou bedank dat sy vir tien jaar met hom “uitgehou” het. Hy het ook belowe dat hy “beter” raak. Dan herinner hy haar daaraan dat sy steeds sy asem wegslaan.

Hy het Donderdag tot Saterdag vertonings in die Kaap gehad. In sy plasing vra hy om verskoning dat hy haar nie kon saamneem nie.

Die Facebook-plasing:

Bronne: Facebook, Instagram

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief