Nuusflits Uitgawe 1,429 — Sunday 28 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,429 op Sunday 28 January 2024.
Afrikaans
Rassie Erasmus in hospitaal na ‘fratsongeluk’
Hy het na bewering brandwonde opgedoen as gevolg van ’n fratsongeluk met sterk skoonmaakmiddels.
Afrikaans
Vliegongeluk naby Ermelo eis vlieënier wat glo na Malawi op pad was
Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die man alleen in die vliegtuig tydens die ongeluk was.
Afrikaans
Steve en sy Janine vier tiende huweliksherdenking
Hy het Donderdag tot Saterdag vertonings in die Kaap gehad.
Afrikaans
Hitte in Upington-hospitaal ‘ondraaglik’
Werknemers het glo aan Die Gemsbok erken dat hulle onder moeilike omstandighede werk en dat die hitte ondraaglik raak.
Afrikaans
Vermiste hond amper twee maande na Kersfees veilig tuis
Ongeveer twee maande later, het Tommy en Ester Koekemoer van Pumela ’n natgereënde en moeë hond langs die N2 tussen Ifafa en Mtwalume, 60…