Stormy Daniels noem Trump ‘kranksinnig’, sê Harris het verloor oor ‘rassisme’

Lees ook :

Stormy Daniels noem Trump ‘kranksinnig’, sê Harris het verloor oor 'rassisme'
Stormy Daniels noem Trump ‘kranksinnig’, sê Harris het verloor oor 'rassisme' fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Hooggeregshof weier om Donald Trump se vonnisoplegging uit te stel

Stormy Daniels, die porno-aktrise wat ter sprake was in die sogenaamde swyggeld-verhoor van Donald Trump, het hom “kranksinnig” genoem. Daniels het gesê Kamala Harris het die verkiesing oor “rassisme” verloor.

Sy het tydens ’n verskyning op Good Morning Britain gesê sy is “geskok en skaam oor wat in haar land gebeur het”.

Trump het gister die Amerikaanse presidensiële verkiesing gewen.

Bronne: The Independent, Mandatory, ITVX

Lees ook: Donald Trump skuldig bevind op 34 aanklagte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief