Nuusflits Uitgawe 1,713 — Thursday 7 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,713 op Thursday 7 November 2024.
Earthshot Prize 2024 – a new era of environmental innovation
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. The Earthshot Prize 2024 ceremony took place in Cape Town on Wednesday…
Tien olifante in drie dae dood in Indiese park
Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak Tien olifante is van 29 tot 31 Oktober in…
Zimbabwiërs na sakeroof geskiet, een sterf
MPUMALANGA. – Zimbabwiese burgers is omstreeks 01:30 Woensdagoggend na ‘n sakeroof geskiet, waarna een gesterf en twee gewond is. Kapt. Magonseni Nkosi sê die…
Martin Jackson ontsnap uit Boksburg-tronk
GAUTENG. – Martin Jackson het Woensdag uit die Boksburg- korrektiewe sentrum ontsnap. Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir die departement, sê in ‘n verklaring die omstandighede…
Sommige regsake teen Trump waarskynlik laat vaar
Lees ook: Jack Smith appelleer teen besluit om Trump se dokumente-saak uit te gooi Donald Trump het verskeie kriminele sake teen hom gehad toe…
Verdagte vrou op aanklag van moord in hof
OOS-KAAP. – ‘n Vroulike verdagte (51) sal Vrydag op beskuldiging van moord in die New Brighton-landdroshof voorkom. Dit volg nadat Moegamat Dollie (22) dood…
Liam Payne se liggaam teruggevlieg na VK
INTERNASIONAAL. – Die liggaam van Liam Payne (31) is Woensdag deur owerhede in Argentinië aan sy familie oorhandig. Die internasionale popsensasie en voormalige sanger…
Facebook-reeksverkragter swaar gevonnis
LIMPOPO. – Ronny Maluleke (36), ‘n verkragter wat van sy slagoffers op Facebook gelok het, is deur die Polokwane-hooggeregshof tot 98 jaar direkte tronkstraf…
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir Gauteng en…