Swart mamba van 2.5 m in Belvedere, KZN, gevang

Lees ook :

2.5 meter swart mamba gevang in Belvedere, KZN fotokrediet: Facebook

BELVEDERE, KZN. – ’n Swart mamba van 2.5 meter is Vrydag by ’n eiendom in Belvedere, KZN, gevang.

Lees ook: Vlieëniers in Black Hawk-helikopter het moontlik ngesukkel met kommunikasie voor ongeluk

’n Inwoner het die Reaksie-eenheid SA (Rusa) geskakel na die persoon ’n groot grys/swart slang op die eiendom gesien het. Reaksie-eenheid-lid Jordan Tarr het die slang onder ’n koidammetjie gekry en kon dit sonder enige probleme vang.

Bronne: Facebook

Lees ook: Vlieëniers in Black Hawk-helikopter het moontlik gesukkel met kommunikasie voor ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief