Tatjana Smith wen goud by SA-swemkampioenskap

Lees ook :

Tatjana Smith wen goud by SA-swemkampioenskap
Tatjana Smith wen goud by SA-swemkampioenskap fotokrediet: SuperSport

Lees ook: Olimpiese ringe sal op Eiffel-toring vertoon word vir Parys-spele

GQEBERHA. – Tatjana Smith het gisteraand goud gewen met ‘n tyd van 2:19.01 in die 200 m-borsslag by die Suid-Afrikaanse swemkampioenskap in Gqeberha.

Sy het in 2021 die wêreldrekord by die Tokio Olimpiese Spele met 2:18.95 gebreek.

Smith is nou tops in die wêreld met gisteraand se wen. Kaylene Corbett was tweede met ‘n tyd van 2:23.71. Albei kwalifiseer vir die Paryse Olimpiese Spele in Julie.

Bronne: IOL, SuperSport, The Citizen

Lees ook: Olimpiese ringe sal op Eiffel-toring vertoon word vir Parys-spele

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief