Lees ook: Ma en seun in huis vermoor
’n Taxi-eienaar is Vrydag in Trenance Park in ’n moontlike huurmoord geskiet.
Lede van Reaksie-eenheid SA (Rusa) is deur sy bure gebel wat gesê het twee mans het op die bestuurder van ’n wit Toyota Quantam by die ingang van Trenance Park, KZN geskiet. Die man het na sy huis toe gery en is van daar na ‘n hospitaal geneem met skietwonde aan sy linkerskouer en maag.
Die motief vir die skietery is nog onbekend.
Bronne: Facebook
Lees ook: Ma en seun in huis vermoor





