Taxi-ongeluk eis twee laerskoolleerders

Lees ook :

Taxi-ongeluk eis twee laerskoolleerders. Foto's: Polokwane Weekly

MAROKE, LIMPOPO. – Twee laerskoolkinders van Moroke is Donderdag skuins na 07:00 oorlede toe die taxi waarin hulle skool toe gery het, op die R37 omgeslaan het.

Die taxi het na bewering nog leerders van Lesedi-Sedi Independent Primary School vervoer.

Talle leerders is beseer en moes na hospitale geneem word. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

Bron: Polokwane Weekly, Limpopo Newspaper

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief