TB HIV Care loods program om seksuele gesondheid in SA te verbeter

Lees ook :

TB HIV Care loods program om seksuele gesondheid in SA te verbeter
TB HIV Care loods program om seksuele gesondheid in SA te verbeter fotokrediet: Canva

Lees ook: Familie van sakeman dood in helikopterongeluk dagvaar operateur

TB HIV Care het in samewerking met die departement van gesondheid en verskeie ander nie-winsgewende organisasies ‘n program geloods om seksuele gesondheid in die land te verbeter.

Die program plaas smousoutomate (vending machines) met kondome en smeer- en voorbehoedmiddels in verskeie plekke. Dit sal jong mense help om voorsorg te tref om seksueel oordraagbare siektes asook swangerskappe te voorkom.

Die eerste masjien is by die Hub of Hope op Mtatha geplaas. Nog sewe masjiene sal in die volgende paar maande in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal geplaas word.

BronneL IOL, The Citizen, Algoa FM

Lees ook: Familie van sakeman dood in helikopterongeluk dagvaar operateur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief