Tekens van ’n hartaanval

Lees ook :

’n Hartaanval vind plaas wanneer die bloed wat na die hart vloei, geblokkeer word. Die hart se spiere begin dan doodgaan.

Dit is goed om bewus te wees van die tekens van ’n hartaanval sodat jy die nodige hulp kan ontbied.

  • Jy voel ’n pyn of benoudheid in jou bors.
  • Jy is baie moeg. Die moegheid hou gewoonlik vir dae aan.
  • Jy raak flou of jy voel lighoofdig.
  • Jy ervaar ’n pyn in jou skouer, nek, kakebeen en arms.
  • Jy is naar.
  • Jy is kortasem. Dit kan met of sonder borspyne wees.
  • Jy begin eweskielik sweet.
  • Jou familie het ‘n geskiedenis van hartaanvalle.
  • Jy is dalk ’n diabeet, oorgewig of het ’n ander mediese toestand wat tot ‘n hartaanval kan lei.
Foto: Netcare 911
Foto: Netcare 911

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

3 Responses

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief