Tendai Ndoro, voormalige Orlando Pirates-speler, oorlede

Lees ook :

Tendai Ndoro, voormalige Orlando Pirates-speler, voorlede fotokrediet: X

Die voormalige Orlando Pirates-speler, Tendai Ndoro, is gister in die ouderdom van 40 oorlede ná ’n lang stryd met sy gesondheid.

Lees ook: Vyfde verdagte in Matthew Perry-saak gaan skuldig pleit

Ndoro is gister dood gevind in sy woonstel in Sandton. Hy het vir jare met diabetes gesukkel en was onlangs in die hospitaal vir ’n groeisel onder sy arm.

Ndoro het sy sokkerloopbaan in Zimbabwe by Chicken Inn in die Castle Lager Premier-sokkerliga tussen 2011 en 2013 begin. Hy is daarna deur die Mpumalanga Black Aces gewerf, en toe weer deur die Pirates tussen 2015 en 2017.

Ndoro het 112 verskynings in die Betway Premiership gemaak, 36 doele geskop en bygedra tot 12 doele.

Bronne: IOL, Briefly, Soccer Bullet

Lees ook: Vyfde verdagte in Matthew Perry-saak gaan skuldig pleit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief