Thabo Bester-saak uitgestel

Lees ook :

Thabo Bester-saak uitgestel fotokrediet: X

BLOEMFONTEIN. – Die saak teen Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hulle medebeskuldigdes is tot Desember uitgestel.

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Die saak is uitgestel weens Magudumana se hofsaak om haar uitlewering van Tanzanië onwettig te laat verklaar.

Thabo Bester se prokureur het ook onttrek van die saak nadat hy haar afgedank het en hy het ‘n nuwe prokureur, adv. MoAfrica Wa Maila, aangestel.

Bronne: SABC News, EWN, ECR

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief