Brekende Nuus
Afrikaans

Thabo Bester-voorverhoor uitgestel

Die saak is uitgestel tot 5 Junie.

Thabo Bester-voorverhoor uitgestel

fotokrediet: Skermgreep
Thabo Bester-voorverhoor uitgestel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

VRYSTAAT. – Die voorverhoor van Thabo Bester is uitgestel na hy en sy medebeskuldigdes nuwe prokureurs gekry het.

Bester en sy medebeskuldigdes was vandag in die Vrystaatse hooggeregshof vir hulle voorverhoor. Dit is uitgestel ná verskeie van die beskuldigdes gesê het hulle het nou nuwe prokureurs. Bester het glo in die hof gekla oor die kos wat hy gegee is vir ontbyt. Hy het ook gekla omdat hy nie sy eie klere mag aantrek nie.

Die saak is tot 5 Junie uitgestel.

Bronne: EWN, IOL, Surge Zirc

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof