Brekende Nuus
Afrikaans

Tiener in hegtenis vir skietery in Swede

Tiener in hegtenis vir skietery in Swede

fotokrediet: X
Tiener in hegtenis vir skietery in Swede fotokrediet: X

SWEDE. – ’n Tiener (16) is in hegtenis geneem vir die skietdood van drie mense buite ’n manshaarkapper in Uppsala, Swede.

Lees ook: Drie persone in Swede buite manshaarkapper doodgeskiet

Die slagoffers was tussen 15 en 20 jaar oud. Een van hulle was aan die polisie bekend, omdat hy glo ondersoek is na ‘n beplande aanval op die familie van ‘n bendelid.

Die  polisie is nog besig om die moord te ondersoek en het gesê die tiener word ondervra. Dit is onbekend wat die motief vir die moorde was, maar dit is moontlik bende-verwant.

Bronne: BBC, Sky News, ABC News

Lees ook: Drie persone in Swede buite manshaarkapper doodgeskiet