Tiener met haelgeweer oorrompel deur passasiers op vliegtuig

Lees ook :

Tiener met haelgeweer oorval deur passasiers op vliegtuig fotokrediet: Skermgreep X

AUSTRALIЁ. – ‘n Tiener (17) is deur sy medepassasiers en bemanning oorval na hy met ‘n haelgeweer en ammunisie op ‘n vliegtuig probeer klim het.

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Die polisie het gesê hulle glo die tiener het oor ‘n veiligheidshek geklim en was reeds op die eerste trappe van die vliegtuig toe van die passasiers en bemanning hom oorrompel het.

Die tiener is in hegtenis geneem en sal op agt aanklagtes in die jeughof verskyn, insluitend die onwettige beheer neem van ‘n vliegtuig, gevaar skep op ‘n vlug en die skep van ‘n bomdreigement.

Bronne: BBC, The Mirror, CBS News

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief